
Roodt het gesê: "Tot dusver is al die vertoë deur Afrikaanse organisasies vir 'n billiker taalbedeling geïgnoreer en het die Engelse stoomroller maar net voortgerol. In geen ander land ter wêreld waar meer as een taal gepraat word, hetsy België, hetsy Kanada of watter ander land ook al, sal 'n situasie waar een taal die res oorheers soos in Suid-Afrika, geduld word nie. Lees meer...
No comments:
Post a Comment