Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Sunday, April 29, 2012

AfriForum verwelkom hofuitspraak teen e-tol


Die burgerregte-organisasie AfriForum het die Noord-Gautengse hooggeregshof se besluit om ‘n interdik teen die implementering van e-tol toe te staan, verwelkom as ‘n oorwinning teen die uitbuiting van gewone landsburgers.
Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, sal AfriForum se regspan nou die geleentheid benut om voorbereidings te tref om toe te sien dat die tariewe kennisgewing, wat ’n “straftarief” van R1,75 per kilometer insluit, ook in die howe beveg word, ter aanvulling van die feite wat tans voor die hof is. Lees verder...

No comments:

Post a Comment