Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Monday, August 3, 2009

SA verkoop kernbomafleweringsisteem aan Libië (Noord Korea, Iran, Sirië ook kliënte)

'Muishondlande' kom koop hier

Geskryf deur Pieter du Toit,

Kaapstad. – Die regering gaan gevra word om te verduidelik waarom hy wapens aan ’n rits sogenaamde “muishondlande” verkoop – en dít boonop onwettig.

Iran, en Libi is enkele lande aan wie toerusting, wapens en ammunisie strydig met Suid-Afrikaanse wetgewing verkoop word terwyl wapenhandel met van dié lande ingevolge VN- en EU-handelsbeperkinge taboe is.

Wat sake vererger, is dat die nasionale komitee oor beheer oor konvensionele wapens (NCACC), die oorsigliggaam wat goedkeuring vir sulke transaksies gee, sy toestemming gegee het sonder die behoorlike oorweging daarvan en ’n gebrek aan ’n kworum, het mnr. David Maynier, ’n DA-LP, gister gesê.

Lees meer...

No comments:

Post a Comment