Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, August 12, 2009

Rapport en Afrikaans se joernalistieke krisis

PRAAG, Geskryf deur Dan Roodt,

Die afgelope naweek het Rapport bekendgemaak dat hy sy internetuitgawe later beskikbaar stel in 'n poging om vas te stel of die sirkulasie van die koerant se papieruitgawe deur die aanlynweergawe beïnvloed word.

Ook is die koerant se internetlesers in 'n opname gevra of hulle bereid sou wees "om vir Rapport se aanlyn-inhoud te betaal". Agt-en-tagtig persent van die aanlynlesers het egter geantwoord dat hulle nie bereid is om te betaal nie.

As ek eerlik moet wees, sal ek ook nie vir Rapport betaal nie, hetsy op papier, hetsy op my rekenaarskerm. Benewens sensasionele berigte oor Steve Hofmeyr se owerspel en foto's van Saterdag se rugby, bevat Rapport geen nuus wat my as opgevoede Afrikanerleser interesseer nie. Lees meer...

No comments:

Post a Comment