Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, August 21, 2009

'Meer boere op plase vermoor as in dié oorloë’

Geskryf deur Sarel van der Walt ,

Meer boere het die afgelope 16 jaar in plaasmoorde in Suid-Afrika gesterf as die algehele getal boere wat gedurende die destydse Mau-Mau-opstand in Kenia en die oorloë in Mosambiek, Rhodesië (Zimbabwe), Angola en Suidwes-Afrika (Namibië) dood is.

So het genl.maj. Chris van Zyl, ’n assistent-hoofbestuurder van die landbou-organisasie TLU SA, gister op ’n eiendomsregkonferensie van dié organisasie in Pretoria gesê.

Van Zyl het gesê volgens inligting tot hul beskikking het 1 127 mense sedert 1993 in altesame 1 864 “aangemelde plaasaanvalle” gesterf. Lees meer...

No comments:

Post a Comment