Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, August 25, 2009

Gesteek en geslaan in haataanval

Virginia Keppler

’n Pretoriase man is wreed in sy huis vermoor voordat hy sy plan kon uitvoer om ’n alarmstelsel te laat installeer ná ’n vlaag van inbrake.

Vermoedelik voormalige werknemers het die man by sy huis met messe gesteek en met ’n geweerkolf en ’n vol whiskybottel doodgeslaan. Lees meer...

No comments:

Post a Comment