
Sondag, 19 Julie 2009
Op 18 Julie word Nelson Mandela gehuldig as die groot ikoon van Afrika en in meeste gevalle voorgestel as ‘n onaantasbare godheid wat net goed vir Suid-Afrika gebring het toe die Democracy in 1994 deur Blanke verraad ingestel is.
Hoe lyk dié Mandela en hoe het Suid-Afrika verander onder sy regeringskap? Lees meer...
No comments:
Post a Comment