Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, July 31, 2009

Swartes skiet 2 Afrikaners: "Boewe wag 2 by voordeur in"

Hilda Fourie

Twee mans is gisteroggend koelbloedig deur vier misdadigers geskiet en gewond toe hulle by hul voordeur uitgestap het om te gaan werk.

’n Werknemer van mnre. Flip Nel (46) en Christo Smit (42) het hulle kort nĂ¡ die skietery op die voorstoep van hul huis op ’n kleinhoewe by Elandsfontein, wes van Pretoria, gevind.

Nel, eienaar van ’n blommewinkel in Ifafi by Hartbeespoortdam, is in die bors geskiet en Smit, ’n werknemer van Prime Products, ’n fabriek wat kosmetiek vervaardig op die perseel van die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie (Sakek) by Pelindaba, in die maag.
Lees verder...

No comments:

Post a Comment