Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, June 5, 2009

ANC Korrupsie in Wes Kaap: Blote punt van ysberg

Geksryf deur Vlad du Plessis

Die skokkende onthullings rakende korrupsie wat die voormalige ANC Wes Kaapse provinsiale regering gepleeg het is waarskynlik nie so skokkend nie. Hiermee bedoel ek bloot dat sulke vlakke van korrupsie van alle swart amptenary verwag moet word. Wat my meer verbaas is dat hiersie stand van sake Rapport, die DA e.a. likses verbaas. Hoewel mens moet verwag dat die DA maksimale politiek wins hieruit sal probeer haal, moet mens ook in ag neem dat die DA dit as 'n ANC swakheid probeer uitbeeld.

Enigeen wat Afrika ken weet dat korrupsie en diefstal die probleem van die Afrikaan is. Alle Afrikaregerings is korrup....punt. Verseker is al die ander provinsiale regerings in SA net so en selfs meer korrup. Die korrupsievlakke in die ANC sentrale regering is natuurlik ook skokkend. Mens moet verder in ag neem dat hoewel hierdie swart amptenary so korrup is dat heelwat gevalle na die oppervlak kom, by verre die meeste gevalle waarskynlik versteek bly.

Die mees ontstellendste is die wete dat al hierdie korrupsie met die blanke se belasting gepleeg word. Die Afrikaner is dus gekoloniseer deur 'n korrupte en volksvreemde regime. Die situasie in die Wes Kaap sowel as die res van die land, rondom die korrupsie deur swart amptenary en ministers, beklemtoon weereens hoe belangrik dit is dat Afrikaners so gou moontlik 'n volkstaat kry.

No comments:

Post a Comment