Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Showing posts with label Malema. Show all posts
Showing posts with label Malema. Show all posts

Monday, March 15, 2010

Wat sou gebeur as ons so iets sou sê

Deur Radio Pretoria

Julius Malema het ‘n liedjie gesing: “Skiet die boere, want hulle is verkragters.” Die ANC kom tot sy ondersteuning deur te verklaar dat dit ‘n vryheidsliedjie is en die bedoeling is skynbaar anders as wat dit klink.

Maar wat sou gebeur as een van ons kunstenaars dalk ‘n liedjie sou skryf: “Kom ons skiet die kaffers, want hulle is moordenaars?” En wat sou gebeur as ons politieke of kultuurorganisasies sou sê dat dit ons vryheidsliedjie is, en die betekenis nie dieselfde is as wat dit klink nie? So iets sou ‘n storm van die swart politici en publiek ontketen, wat byna onhanteerbaar sou wees.

Malema het dus hier in wese vers twee geskryf van sy ewe omstrede voorganger, Peter Mokaba, se eerste versie, “Kill the Boer, kill the farmer”. En dit sou dan vryheidsliedjies wees. Ons vra weer: wat sou gebeur as ons soortgelyke vryheidsliedjies skryf?

In ‘n polities gelaaide samelewing, waar moord hoogty vier, is sodanige uitsprake of “vryheidsliedjies” hoogs onverantwoordelik, en die aansprake dat dit ‘n vryheidsliedjie is, gaan nie by ons op nie. Daar is net te veel getuienis dat hier ‘n beplande aksie is teen die blankes van die land. Malema s’n is maar net een daarvan.

Onlangs het die PAC op die internetplatform, Facebook, ook ‘n oproep geplaas dat blankes vermoor moet word. Daar was ook inskrywings wat daarop dui dat daar een of ander aksie beplan word op 16 Junie, die ou Soweto-dag, om blankes dan aan te val en te vermoor, en tot die wit kinders te vermoor. Om in daardie omstandighede nog vêrdere oproepe te rig om boere te skiet, is roekeloos.

Inderdaad steun ons natuurlik enige aksie om Malema tot verantwoording geroep te kry. Ons het egter geen vertroue meer in ANC-geskepte instellings soos die Menseregtekommissie, wat al jare gelede bewys is ‘n hond sonder tande te wees. Netso met die gelykheidshof. En ons sal maar nog sien wat die polisie gaan doen met die strafregtelike klagte wat VF+ teen Malema gelê het, en wat die Nasionale Vervolgingsgesag uiteindelik daarmee gaan doen, en of dit nie ook maar soos die Zuma-korrupsiesaak van die tafel gevee gaan word nie.

Intussen het die ANC-president Jacob Zuma wel verskeie Afrikaner-organisasies en individue genooi na ‘n byeenkoms vanaand. TLU SA het te kenne gegee dat hy die Malema kwessie daar ter tafel sal lê, en afhangend van Zuma se antwoorde en beoogde optrede, sy strategie daarvolgens bepaal. Die sanger Steve Hofmeyr het na die hele Malema-affêre summier die Zuma-uitnodiging van die hand gewys, wat in diplomatieke terme seker een van die hoogste vorme van protes is om ‘n uitnodiging van ‘n staatshoof van die hand te wys. Dit sou trouens ‘n baie sterk boodskap uitstuur as Zuma se gaste almal so ‘n standpunt sou inneem.

Intussen beklemtoon ons weer eens die noodsaaklikheid om paraat te wees, en dit beteken om bewapen te wees. Malema se liedjie gaan beslis weer ‘n klomp van sy jong turke aanmoedig om blankes te wil aanval en te skiet, soos hy dit sê. Die vraag ontstaan tog of dit die rede is waarom die regering so graag wil hê dat die bevolking ontwapen moet word, sodat Malema se jeugbende kan skiet, sonder risiko om terug te skiet?

Ons kan dit nie toelaat nie, en ons doen weer eens ‘n beroep op ons volksgenote: maak nie saak hoe groot die opoffering en moeite is om ‘n wettige wapen te bekom of te herlisensieer nie: moenie daarvoor terugdeins en van u wapen ontslae raak nie. En as u reeds het: gaan skaf tog maar weer een aan. Solank Malema moord en doodslag teen die Boere besing, die ANC hom verdedig en Zuma ‘n Mbeki-tipe stille diplomasie oor die saak volg, is elke witmens in wese voëlvry verklaar, terwyl ‘n volkskaalse oorlog teen ons aangeblaas word. Beskerm uself so deeglik as wat u kan.

Thursday, October 29, 2009

Die kroonprins

Geskryf deur Dirk Uys,

Suid-Afrikaners kan bevoorreg voel. Nie net het ons die beste rugbyspan ter wêreld nie, maar gister het ons boonop verneem dat ons ook oor die beste jeugbeweging op die planeet beskik. Floyd Shivambu, segsman van die ANC-jeugliga, meen dié organisasie is “die mees formidabele politieke jeugbeweging, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook op die hele vasteland en in die wêreld.” Die jeugliga se “vreesloosheid, dinamika en onverbiddelike fokus op ontwikkeling” onderskei hulle van al die ander. Aldus Shivambu.

Aan die hoof van die ANC se jeugbeweging staan Julius Malema, wat eweneens deur sy lofsanger besing is, omdat hy “die armes en verdruktes” help.


Shivambu is in goeie geselskap. Oor die afgelope naweek het president Jacob Zuma besoek afgelê in Seshego in die Limpopo-provinsie, die houtwerk Wunderkind se tuisdorp. Hy het tydens hierdie geleentheid Malema geloof vir sy begrip van mense. Hy sien hom as “’n goeie leier wat mense verstaan.” Ouer ANC-leiers is volgens Zuma dankbaar om te weet dat hulle die party in mense soos Malema se bekwame hande kan laat.


Mandy Rossouw en Max du Prees het pas ’n boek oor hierdie kontroversiële jeugleier laat verskyn, getiteld The World according to Julius Malema. Du Preez meen dat Malema verteenwoordigend is van ’n nuwe generasie in die ANC en sien hom as ’n moontlike presidentsfiguur in die toekoms.


Julius Malema word dikwels deur blanke Suid-Afrikaners as ’n soort hanswors gesien. Hier is die man wat immers na Helen Zille as “’n lelike dogtertjie” verwys het, wat onderneem het dat hy en sy vriende “sal doodmaak vir Zuma” en wat verkragting skynbaar nie ernstig opneem nie. Hy meen verder dat die myne genasionaliseer moet word en dat daar geen onaansienlike vroue in die ANC is nie. En wie het nie geglimlag toe ons sy reaksie ’n tydjie gelede gelees het oor die 14 verkeersboetes wat hy nog nie betaal het nie? “Ek ken net revolusie, ek weet niks van motorbestuur nie,” het hy verontwaardig aan die joernalis gesê wat hom hieroor uitgevra het.


Dit is maklik om jou oor sulke lomp geformuleerde, banale sêgoed te verkneukel. Wat dit egter kommerwekkend maak, is om te besef hoe groot die man se aanhang is. Hy is beslis nie maar net ’n gemarginaliseerde figuur wat binne die ANC verdra word nie. Die gang voor sy kantoor is volgens koerantberigte bedags gevul met dosyne mense wat die ANC-jeugleier kom sien as hulle nêrens anders reggekom het nie, in die hoop dat die ANC-boelie met ’n paar skuiwe hulle probleme sal oplos. Hy ken skynbaar vele van die ANC-hoëkoppe se geheime en hy huiwer nie om sy “kennis” te gebruik om sy sin te kry nie.


’n Paar dae gelede het Malema aan ’n openbare debat oor die onderwerp van die moontlike nasionalisering van myne deelgeneem. Tydens hierdie byeenkoms het hy sy medesprekers, Kuseni Dlamini (voormalige uitvoerende hoof van Anglo American) en Tim Cohen (joernalis) onder die tafel ingepraat. Vir 52 minute het hy voortgeteem. Hy het soos gewoonlik vele belaglike stellings gemaak, soos om te sê dat nasionalisering meer beleggers na Suid-Afrika sal lok en dat die mynboubedryf sal aanhou belé in die land omdat dit so veilig en vreedsaam hier is.


In 2008 het die mynbedryf ’n inkomste van R405 miljard gegenereer, maar moes R409 miljard uitgee. Sal die staat bereid wees om hierdie verlies te dra? Daarop het Malema natuurlik geen antwoord nie.


Dit was egter interessant dat sy woorde opgeslurp is deur die oorwegend jong, swart studentegehoor. Waarom sal sogenaamde intelligente jongmense met openlike bewondering na sulke onsinnighede luister?


Die antwoord hierop is dat Malema die kaart van die onderdruktes meesterlik speel. Hy kan hierdie snaar vir ewig tokkel en wakker so die emosies van swartmense aan.


Tydens sy diskoers oor nasionalisering het hy byvoorbeeld na die armoede in Sekukuni verwys. Al die rykdom wat plaaslik uit platinum gemaak word, word volgens hom na elders versprei en die plaaslike bevolking trek geen voordeel uit die minerale opbrengs nie. Al wat hulle het, is paaie met slaggate, deur die mynvoertuie veroorsaak…


Hy kan die saak van die “underdog” meesterlik verdedig. Jong, gefrustreerde swartmense wat nog nie kon “skep” uit die rykdom om hulle soos die ouer generasie nie, herken hulleself in hom. Hy verdedig vir Caster Semenya en omskep dit in ’n rassesaak waarin die apartheidspook weer loop. Hy insinueer dat blankes nie in die land welkom is nie. Hierdie gewaagde taal maak hom gewild by ’n jong generasie wat toenemend gefrustreerd is omdat hulle uitgesluit word uit die formele werksektor weens gebrekkige kwalifikasies en ervaring.


Die feit dat hy in ’n oorwegend blanke woonbuurt bly, Armani-jeans dra en in ’n swart Mercedes C350 ry, pla sy aanhangers nie. Hy verteenwoordig naamlik dit waarna hulle aspireer.


Julius Malema mag dalk nie die slimste skoolleerling gewees het nie, maar dis duidelik dat hy op die politieke toneel vir homself ’n perfekte nis gevind het.


En vir diegene wat steeds dink dat ons jeugleier nie oor die nodige intellektuele kapasiteit beskik om president te word nie, wil ek net daaraan herinner dat die huidige president van Suid-Afrika ’n voormalige beeswagtertjie sonder enige formele skoolopleiding is…

Tuesday, October 27, 2009

Die blanke-haat van Julius Malema

Dit verg nie 'n genie om te begryp dat Malema se "colonialists" en "imperialists" blote kodetaal vir 'blankes' is nie.

Mens vind dit amper verstommend dat die ultra-linkse Rapport die moed gehad het om Hanlie Retief se onderhoud met Julius Malema te publiseer. Miskien neem Rapport hom nie ernstig op nie?
Nietemin, sy ongebalanseerde en opswepende rassistiese karakter behoort blankes te laat sidder. Hierdie rassis het die vermoë om swartes in toenemde getalle tot haatmisdaad teen blankes aan te spoor.

Lees die onderhoud:
Malema - geroepe tot sweepklap
Geroepe tot sweepklap
LUTHULI HOUSE. Ons sit in die Jeugliga se wagkamer. Dis grafstil. Ou koerante lê rond. ’n Kennisgewing hang skeef. Een buislig is dood. Die mat is vol kolle. Die bank ook. Langsaan gaap iemand kliphard. Almal begin giggel.Woordvoerder Floyd Shivambo kom sê: “The President is coming now-now.” Nou-nou is 51 minute later.Dan arriveer die President en sy gevolg. Skielik lewe die plek. Ons loer terwyl hy die gang afbeweeg na sy groot hoekkantoor. e.tv se kameras volg hom. Lees verder...