Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, September 11, 2009

Swartes vermoor Afrikaner met mes en graaf

'Hulle het hom regtig verniel’

Hilda Fourie

’n Pretorianer se enigste kind het op sy lyk afgekom nadat hy vermoedelik met ’n graaf oor die kop geslaan en met ’n mes gesteek is.

“Hulle het hom regtig verniel,” het mev. Anya Swart gister oor haar pa, mnr. Sarel Koekemoer (69), gesê nadat sy hom Dinsdagaand in die badkamer van sy huis in Bultfontein, noord van Pretoria, gekry het.

Drie mans, waarvan een af en toe vir Koekemoer gewerk het, is binne 24 uur ná die moord vasgetrek. Koekemoer se selfoon, vuurwapen en kontant is in hul besit gevind. Lees meer...

No comments:

Post a Comment