Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, May 12, 2010

‘Ek wou ET ontman’

Een van mnr. Eugène Terre’Blanche se vermeende moordenaars het die AWB-leier se broek afgetrek omdat hy sy geslagsdeel wou afsny, maar hy het daarteen besluit.

Mnr. Chris Mahlangu (27) het na bewering ook ná die moord by werkers op ’n buurplaas gaan spog dat hy nou hul “baas” is omdat hy en sy makker Terre’Blanche vermoor het. Lees meer...

No comments:

Post a Comment