Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, February 2, 2010

ANC se matla pomp sterk oor Pretoria

Deur Dan Roodt

Die ANC, by monde van sy “ontplooide” burgemeesteres, Gwen Ramakgopa, asook die minister van sogenaamde “kuns en kultuur”, Lulu Xingwana, het laat blyk dat Pretoria se naam binnekort finaal na Tshwane verander gaan word, nog voor die Wêreldbekersokkertoernooi.

Kennelik pomp die ANC se matla sterk oor Pretoria. Vir daardie hopelose Westerlinge wat nie weet nie, is “matla” die Sotho-woord vir “krag” of “mag”. Die Nguni-ekwivalent is natuurlik “amandla”, waarmee ons welbekend is. Nie net is dit ‘n sentrale begrip in die Bantoekulture nie, maar mag, magsug en magsvertoon het ook die onderskeidende kenmerk van die Suid-Afrikaanse politiek geword. Leers verder...

No comments:

Post a Comment