Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, September 8, 2009

Naspers se selfmoord advies

Geskryf deur 'n anonieme leser,

Ek persoonlike dink dat die meeste van ons blanke mense weet darem nou al teen die tyd dat mens omtrent niks kan glo wat van Naspers kom nie, maar nou moet ek darem se hulle weer voorspellings is darem redelik geloofwaardig, maar terug na die artikel:

Hulle wil dus nou he dat ons moet die raad van kriminele in die tronk moet volg met die aanmoediging van ‘n liberalis wat in alle geval nie die “b*lls” het om homself te beskerm nie! Wel ek dink dit is tyd dat ons begin dink oor die storie en die volgende vrae vra:
Waarom moet ek smeek vir my lewe?
Het ek dan nie die reg tot lewe en veiligheid nie?
Waarom moet ek tog om hemels naam nie myself verdedig nie?
Het ek nie die reg om myself en my gesin te beskerm nie?
Moet ek dan toekyk hoe hulle my vrou en kinders aanrand en verkrag?
Waarom moet ek op ‘n paniek knoppie staat maak (in die badkamer)?

Ek weet dit is presies wat hulle wil he en daarom is my opinie soos volg:

Ek dink ons moet weer soos ons voorsate begin om ons te verset teen die terroriste wat ons so aanval in ons huise, ons moet ophou smeek vir ons lewens en hoop dat hulle ons tog net genadig sal wees. Ek was in die gewapende magte en het al baie in my lewe met hule tedoen gekry en laat ek vir julle se hulle ken nie genade nie.

Ons moet onsself begin verset en met alle mag om ons gesinne te verdedig. Dit is ‘n “oorlog” en as die vyhand ons aanval moet hy dood! Kry ‘n wapen, leer om dit te gebruik en kry die totale wil om te oorleef en alles moontlik te doen om so ‘n terroriste aanval suksesvol af te weer. Veg hard terug en vernietig die vyhand. Die alternatief is aanranding, verkragting, verminking en moord op ons en ons vrouens en kinders.

Sodra hulle ‘n duur prys met hul eie bloed begin betaal sal hulle spoedig hul smaak vir ons begin verloor. Ek stel ook voor dat mense ‘n gevegskuns aanleer sodat hulle met hul hande ook effektief kan veg en hulself kan verdedig. In hierdie verband stel ek twee voor naamlik Krav Maga en Systema. Beide is getoets in oorlog situasies en werk baie goed en beide is maklik om te leer nie en is uiters effektief. (Ek en my hele huisgesin leer tans Krav Maga.)

Ons staan met ons rug teen die muur. Ons durf nie meer na liberaliste of terroriste luister nie. Ons moet mekaar begin help en beskerm dan sal dinge met ons beter begin gaan. Maar ONS moet die wil he om te veg en te oorleef.

No comments:

Post a Comment