Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, August 25, 2009

Nederlandse Vermeulen ontdek Suid-Afrikaanse werklikheid

PRAAG, Geskryf deur Chris Landman,


Bram Vermeulen, die Nederlandse joernalis van “Het jaar 2009” het pas ‘n lesenswaardige boek gepubliseer oor sy ervaringe as buitelandse korrespondent van die NRC Handelsblad, die NOS TV Joernaal, die VRT asook die Nederlandse Wereldomroep. Die boek is getiteld “Help, Ik Ben Blank Geworden" en is uitgegee deur Promethius/NRC Handelsblad Amsterdam/Rotterdam (241 paginas).

Vermeulen bied sy TV kykers, luisteraars en lesers waardevolle aanvullende inligting en nuus rondom die geweldspiraal in SA. Johan Nel, die agtienjarige boerseun van Swartruggens, wie se kop “uitgehaak het” en vier mense in die swart woonwyk doodgeskiet het, is die sentrale figuur in die storie. Lees meer...

2 comments:

  1. Bram Vermeulen het 'n liberaal gebly. Sien net wat hy skryf oor die kwestie tussen Nederlanders en Moslims in Nederland en die immigrasiekwestie.

    Liberalisme is amper ongeneeslik deesdae.

    Groetnis,

    Snouck

    ReplyDelete
  2. Maar Bram Vermeulen het nu naar Istanbul getrek. Als hy kan leer oor Swartes deur in Afrika te werk, miskien kan hy leer oor Turkse Moslims in Turkye?

    "Alles op zijn tijd"

    Groetnis,

    Snouck

    ReplyDelete