
Sapa berig adv. Torquil Paterson SC van die Grahamstadse balieraad het tydens die onderhoude van aspirant-regters vir die Oos- en die Wes-Kaapse regbank gesê hy was eens ’n priester.
Hy het ’n ateïs geword nadat hy tot die gevolgtrekking gekom het dat God nie bestaan nie.
Hy het geantwoord op ’n vraag deur hoofregter Pius Langa oor waarom hy die kerk verlaat het en gesê hy het ’n ateïs geword en regte gaan studeer. Lees verder...
No comments:
Post a Comment