Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, June 23, 2009

Cosatu besig om beloftes uit te voer: Blankes moet dood!

Afrikaner perspektief: Geskryf deur Red

In Brits in die Noordweste van Transvaal is daar ‘n tipiese Swart rassistiese Cosatu-toneel aan die afspeel. ‘n Boer van die omgewing is pas op borgtog van R7 000 vrygelaat nadat hy verlede naweek kwansuis op ‘n aantal jeugdiges losgebrand het en glo vier van hulle gewond het, volgens die Brits Pos se berig. Hy staan tereg op vier aanklagte van poging tot moord in die Brits Landdroshof. Selfs die burgemeester van Brits het dit nodig geag om ‘n onwaardige teenwoordigheid in die hof te kom toon.
Lees volledige berig...

No comments:

Post a Comment