Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Showing posts with label VVK. Show all posts
Showing posts with label VVK. Show all posts

Thursday, May 20, 2010

Die volk se stryd om vryheid

Menige Afrikaner, en in besonder die Boere-Afrikaners, neem deel aan die stryd om selfbeskikking te herwin. Dit is nie ’n apartheidstryd nie, dit is ’n stryd om te wees soos die ander beskaafde volke van die wêreld, waar elkeen sy eie begrensde grondgebied besit, regeer, bewoon en bewerk. Lees verder...