deur Charl Oberholzer - Solidariteit,
AfriForum Jeug het ‘n “Welkom in Pretoria” bord langs die N1-hoofweg gaan plant om te verseker dat mense nie verwar word deur te dink dat Pretoria se naam Tshwane is nie. Die kritiek op diĆ© aksie het my verbaas, Afrikaners is hopeloos te geneig om iets te veroordeel wat hulle taal en kultuur beskerm. Hier is ‘n paar kommentare wat op die Rapport-artikel gegee is op die aksie: Lees verder...
