Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Thursday, April 26, 2012

Nuwe era vir regse politiek beplan


Volgens ’n mediaverklaring is “onder leiding van die Volksorganisasie Leiersberaad (VOLBER) die afgelope naweek begin met ‘n nuwe hoofstuk in die politieke geskiedenis van Suid-Afrika. Daar is besluit op ‘n noodsaaklike paradigma-skuif oor die volk se betrokkenheid in die Suid-Afrikaanse politiek, waarin die blankes vir hulleself ‘n toekoms moet beding en bepaal. Daar het al reeds 20 sogenaamde “regse” organisasies, bewegings en forums by VOLBER aangesluit, wat die nuwe rigting en inisiatief steun.

No comments:

Post a Comment