Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, July 16, 2010

Opsoek na die Malema boer

deur Solidaritiet,

Plaasmoorde laat die temperatuur in Suid-Afrika styg. Sedert 1987 is daar al 3 676 sulke moorde gepleeg volgens die statistiek van die aktivis Adriana Stuijt. Die bekendste boer wat vermoor is, is Eugene Terre’Blanche.

Solidariteit is uitgesproke beide teen die plaasmoorde en die Eugene Terre’Blanche moordsaak. Daar is op die vakbond se radiostasie spesiale programme aangebied rondom die geleenthede. Lees verder...

No comments:

Post a Comment