deur Radio Pretoria,
So elke nou en dan kom die ware motiewe wat agter ANC/SAKP-beleid skuil na vore. Vroeër kon ons veral steun op die jeugbewegings om uit te lap wat hulle regtig wil hê, maar in die Zuma-kabinet is selfs senior ministers bereid om te verklap wat hulle eintlik dink. Dit alles het saam met die populistiese benadering van die nuwe ANC-heersers na vore gekom. Lees meer...
No comments:
Post a Comment