Deur prof. Koos Malan
As ’n mede-Boer Bertus de Villiers inderdaad weens sy halfnaatjie-rugbytrui donner, hoop ek net hy donner De Villiers tot binne-in Orania, skryf prof. Koos Malan.
Afrikaners moet opnuut ’n veilige tuiste, ’n vaderland, hier (êrens) in Suid-Afrika vind vanwaar ons ook blywend gesonde verhoudings met al die ander hier te lande kan inrig. Ek hoop Bertus de Villiers volkome herstel in Orania toe (ons is min en kan nie nog mense verloor nie) sodat hy sy kant hiér kan bring. Lees verder...

No comments:
Post a Comment