In ondersteuning van PRAAG en die VF+ se inisiatief om 'n outonome Afrikaner Pretoria te bewerkstelling verwys ons lesers terug na die volgende skrywe wat op 26 Maart 2007 in PRAAG verskyn het : ANC wil Afrikanergemeenskappe uitwis
Uittreksel: "Wanneer ons met sukses “Pretoria vir ons”-aksies geloods het, sal elke Afrikaner besef dat Pretoria die enigste veilige plek gaan wees om in te woon. Elkeen sal grond daar wil besit en die Pretoria-eiendomsmark gaan binnekort nog floreer onder Afrikaners. Ons sal in ‘n ineenstortende Nuwe Suid-Afrika wel nog ‘n Afrikanerrepubliek in en om Pretoria sien verrys."
Lees hele rubriek...
Wednesday, June 10, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment