Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, July 16, 2010

Ek is ’n Afrikaner, nie ’n Suid-Afrikaner nie

deur Dan Roodt,

En daar beledig Lood my deur my ‘n “Suid-Afrikaner” te noem!

As Afrikaanse kan Lood gerus daarop let dat ek steeds as ’n Afrikaner geklassifiseer wil word.

Die Amerikaanse TV-program waarin ek kwansuis “naam weggegooi het”, het onsamehangende videogrepe van my antwoorde op vrae oor die Afrikaner se toekoms bevat wat agterna as “rassekommentaar” aangebied is. Lees verder...

No comments:

Post a Comment