Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Friday, July 16, 2010

Die wit-vlag Afrikaner

deur Charl Oberholzer - Solidariteit,

AfriForum Jeug het ‘n “Welkom in Pretoria” bord langs die N1-hoofweg gaan plant om te verseker dat mense nie verwar word deur te dink dat Pretoria se naam Tshwane is nie. Die kritiek op dié aksie het my verbaas, Afrikaners is hopeloos te geneig om iets te veroordeel wat hulle taal en kultuur beskerm. Hier is ‘n paar kommentare wat op die Rapport-artikel gegee is op die aksie: Lees verder...

No comments:

Post a Comment