Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Thursday, June 3, 2010

Herinwyding van Groot Trek-monument wat deur burgemeester beskadig is

AfriForum, die Standertonse raadslid Rosier de Ville en die Aksiekomitee Standerton het Saterdag die Standertonse Groot Trek-gedenksteen – wat deur dié dorp se voormalige burgemeester, me. Queen Radebe-Khumalo beskadig is – heringewy. Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, was die hoofspreker tydens die geleentheid. Lees verder...

No comments:

Post a Comment