Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Saturday, May 29, 2010

Media gesensiteer oor Landelike Veiligheid

27052010274_klein

Geskryf deur TLU SA,

TLU SA se Noord-Streek het die media op sy jaarlikse mediatoer na die verre noordelike dele van die land geneem om hulle oor landelike beveiliging in te lig.

TLU SA se Noord-Streek bied jaarliks ’n mediatoer aan, en hierdie jaar se tema handel oor beveiliging.

Tydens die eerste inligtingsessie op Vivo het mnr. Japie van der Goot van dieSoutpansberg Distriks Landbou-Unie, ’n breë oorsig gegee van die hele beginsel van landelike beveiliging. Hy sê dat die polisie tans nie meer veilgheid op die platteland kan handhaaf nie, en dat dit daarom noodsaaklik is dat boere hulleself in plaaswagte of steungroepe organiseer. Lees verder...

No comments:

Post a Comment