Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Thursday, April 29, 2010

Afrikaners se beeld kort werk

Deur Anton Barnard - Samizdat
Baie Afrikaners sou saamstem dat veral die liberale, Engelse pers en media, maar ook die slang in eie boesem, Naspers, Afrikaners dikwels uiters vyandiggesind is. DiĆ© media sal geen geleentheid om Afrikaners in ‘n swak lig te stel, laat verbygaan nie. Die oomblik toe die moord op Eugene Terre’Blanche die voorblaaie tref, is al wat ‘n oorsese nuuskanaal vol met beelde van die AWB en sy uit-en-uit Nazi-agtige simbole. Die boodskap was nie eens subliminaal nie; dit het jou oor die kop gemoker: “Afrikaners is Nazi’s.”
Lees meer...

No comments:

Post a Comment