Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Monday, September 14, 2009

Stuur ons af op 'n blanke volksmoord?

Geskryf deur Dan Roodt

Vandeesweek het ds. Nico Smith, 'n soort sikofant van oorle Beyers Naudé, 'n kat in die hoenderhok gesmyt met sy stuk in Beeld waarin hy blankes tot onderdanigheid aan hul nuwe swart heersers maan. So nie, sê Smith, gaan dieselfde lot ons tref as die sowat miljoen Franse Algeryne wat almal sak en pak met net die klere aan hul lywe hul land moes verlaat toe die moederland, Frankryk, hulle in die steek gelaat het en sy militêre magte verwyder het.

Nico Smith stel dit in 'n neutedop só: "Ons het geen keuse nie as om lojale Suid-Afrikaners te word en te vergeet van ons minderheidsregte, ons taal en kultuur, ons aansprake op die beëindiging van regstellende aksie en die herinstelling van die doodstraf." Lees meer...

No comments:

Post a Comment