Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Saturday, July 18, 2009

De Klerk se jongste set

Afrikaner perspektief: PRAAG, Geskryf deur Dan Roodt

FW de Klerk het bloed aan sy hande, die bloed van die 50 000 Afrikaners wat sedert 1994 gewelddadig gesterf het en steeds sterf. Ook die honderdduisende Afrikanervroue wat oor die afgelope 15 jaar deur swartes aangerand of verkrag is, is sy verantwoordelikheid. Elke dag lees ons in die pers en op die internet van die chaos en geweld wat op plase en in die voorstede woed.
(Foto na links: FW de Klerk, die volksverraaier en vroue verneuker wat bloed aan sy hande het.)
Lees meer...

No comments:

Post a Comment