Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, April 21, 2010

Watter twak!

Deur Vlad,
As jy of lekker wil lag, of oor 'n masochistiese begeerte beskik om jou ontbyt op jou rekenaar se sleutelbord uit te kots, lees asseblief die onderstaande rubriek. Hierdie is die tipe goedgelowige bollie waarmee slegs 'n Naspes rubriekskrywer vorendag kan kom:
(Waarskuwing: Vermy dit as jy reeds hoƫ bloedruk het.)

Julius moet ons lei
Deur Willem van der Berg

So we must speak out and never allow (ourselves) to be silenced because we are not ghosts. We must make our mark just like the youth of 1976 made theirs.” – Julius Malema, March 2009. Lees verder...

No comments:

Post a Comment