Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Monday, April 26, 2010

Varknekke!

Deur YOLANDA BARNARD,

’N OORMAG swaar gewapende swart polisiemanne het ’n Afrikaanse kuierkroeg binnegestorm, hulleself aan vroue se borste vergryp, besittings gesteel en rassistiese aanmerkings gebulder.

“ BECAUSE YOU ARE WHITE AND YOU SING A FREEDOM SONG,” het die polisie hulle walglike optrede verduidelik. Lees meer...

No comments:

Post a Comment