deur Ex-Prog van Potchefstroom skryf - My beeld
Sopas het ek na ’n gesprek geluister oor RSG oor die naamsverandering van Pretoria.
Die gesprek was tussen Kallie Kriel en Deon Maas.
Kallie het sy argumente so goed aangevoer en Deon telkens gepypkan, dit was behoorlik lekker om daarna te luister.
Hoe kan ons leierloos voel as ons so ’n intellektueel het wat ons saak stel?
Dankie, Kallie, vir jou en AfriForum se bemoeienis met ons volkserfenis.

No comments:
Post a Comment