Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Wednesday, August 4, 2010

Studente kla oor rassisme van UV .

deur PRAAG,
Woensdag, 04 Augustus 2010 08:37 praag .Die Vryheidsfront Plus-jeugleier, Jan van Niekerk, het vandag in 'n brief aan mnr. Rudi Buys, Studentedekaan aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), die VF Plus se misnoeƫ met die UV se hantering van rassekwessies uitgespreek en sekere eise aan die UV gestel. In die brief spreek die VF Plus hul misnoeƫ met die hantering van verskeie voorvalle uit. Die voorvalle sluit in dat daar swart studente wit dames met klippe gooi, beweerde rassistiese optrede deur die SR-visepresident, Thabiso Letsoara en dubbele standaarde wat deur die UV toegepas word ten opsigte van wit en swart. Lees verder...

No comments:

Post a Comment