Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Tuesday, June 1, 2010

Sport en nasiebou

deur Radio Pretoria,
Is daar enige iemand wat nou nog nie deur die “rugby-in-Soweto-oefening” gesien het nie? Net vir ingeval, sal ons dit maar uitspel.
Dit is ‘n reënboognasie-bouprojek wat vir Suid-Afrika se openbare beeld gebruik word net voor die sokkerwêreldbeker. Lees verder...

No comments:

Post a Comment