Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Thursday, September 10, 2009

Boer kry borg na voorval op plaas met 4

Linda de Beer

’n Boer van die De Wildt-omgewing het gister in die landdroshof op Brits verskyn op aanklagte van poging tot moord, aanranding met die opset om ernstig te beseer en die rig van ’n vuurwapen.

Die aanklagte kom ná ’n voorval eergister op sy plaas waarby minstens twee Zimbabwiese burgers betrokke was. Lees meer...

No comments:

Post a Comment