Alternatiewe Nuusportaal / Alternative News Portal



Monday, June 22, 2009

Godsdiens en politiek - 'n Afrikanerdilemma

Afrikaner perspektief: Geskryf deur Dan Roodt
Maandag, 22 Junie 2009

Soos ek reeds tevore gesê het, viind ek dat godsdiens en politiek geskei moet word. Selfs al glo mens dat die staat Christelik moet wees, bly die vraag nog: watter interpretasie van die Christelike geloof en watter kerkverband?

In die vroeë dae van die Boererepublieke was daar konflikte oor godsdiens. Tydens die kort burgeroorlog in die Transvaal in die vroeë 1860s, ....
Lees volledige rubriek...

No comments:

Post a Comment